Welkom By Die Eric Swardt Web

Die Potgieter familie genealogie projek 
Hierdie projek het in Mei 1998 begin. Die doelwit is om die nageslag van Harmen Jans Potgieter na te vors en so wyd as moontlik aan die publiek bekend te stel deur gebruik te maak van die internet. Die projek word 'n samewerking met heewat ander mense gedoen deur gebruik te maak van 'n internet besprekings poslys. Indien jy enige belang by die Potgieter familie het, sluit gerus aan by die poslys en neem deel aan hierdie projek, of luister sommer maar net na al die interesante dinge wat daar besprek word.  

Die Pietersburg konsentrasiekamp 
Less hier oor die geskiedenis van die Pietersburg konsentrasiekampkerkhof, die Anglo Boereoorlog en die gevegte waaraan die Pietersburg kommando gedurende die oorlog deelgeneem het.  
 

Genealogiese lyste  
'n Versameling van lyste wat ek deur tydsverloop bymekaar gemaak het vanuit verskillende bronne. 
 
Die JJ Potgieter manuskrip 
Die biografie van Jacobus Johannes Potgieter, wat in die Soutpansberg kommando geveg het gedurende die Anglo-Boereoorlog. 

Halbo Kuipers 
Landrosklerk, publieke vervolger, posmeester en vrederegter van Nelspruit.  

Stephanus Gerhardus Joubert 
Die genealogie van Stephauns Gerhardus Joubert.

Jan Johannes Potgieter
Die genealogie van Jan Johannes Potgietert.

 
  1