Hier is 'n klompie foto's van ons vakansie:
Pa saam met die 2 kids
Gitte en Hendrik, en Francois met groot spoed...
Irene oppad boontoe, Francois bo op die Magaliesberg
Gitte by die reptielpark
Francois en sy nefies in Pretoria
Ons was saam met Ben en Colette na 'n plek in Fourways, waar 'n dorp binne in 'n saal gebou is. Ongelooflik!
Ontbyt in Sanbonani (spek!)
Gitte langs die rivier met die seekoeie in die agtergrond
Francois sit in die middel van die rivier op 'n klip
Francois, Gitte, Karli, en Loukie
Gitte en Carli bad saam - met BAIE skuim
Die twee braaiers
Karl leer Francois skiet
Speel in Barries se plaasdam