VAN
DER EEMS FAMILIETRUST
Die Van der Eems
Familietrust is gestig in 2005 en is betrokke in beleggings in roerende
en nie-roerende bates en word hoofsaaklik in Suid-Afrika bedryf. Die
uitvoerende trustees van die Trust is Bouwe van der Eems en Debbie van
der Eems.
Prestasie van
die Trust
2006/2007
Jaar
Die bates onder bestuur van die Trust groei met 10% deur die maak van
geldmarkbeleggings.
2007/2008
Jaar
Die Trust maak twee beleggings in eiendom.
Die Trust maak 'n belegging in aandele wat direk gekoppel is aan die prys van goud via ABSA Investment Management Services.
2008/2009
Jaar
Die Trust koop 'n program om aandele mee te koop en
registreer by 'n aandelemakelaar. Dit stel die Trust in staat om
direkte beleggings in aandele te maak.
Die Trust koop die speletjie "Cash Flow 101" as 'n middel om die trustees en bevoordeeldes op te lei in die bestuur van finansies.
Die Trust word een van die stigterslede van die ICHON konsortium.
Bouwe van der Eems word aangestel as die projekbestuurder vir
die konsortium.
Meer
inligting oor die Trustees
Kliek hier vir
die blog vir die van der Eems gesin.
Kliek hier
vir die CV van Bouwe van der Eems.
Kliek hier vir die
stamboom van die
van der Eems familie.
Bouwe van der Eems het twee boeke geskryf
- Kliek hier om 'n boek oor Basiese
Ekonomie af te laai
- Kliek hier om 'n boek oor Basiese
Linux as te laai