Hierdie
reeks foto's vorm 'n 180 grade uitsig oor die samevloeiing van die Shasirivier
en die Limpoporivier. Die Shasi vloei van bo links in die prentjie in,
en die Limpopo van links onder na regs bo. Die Shasi vorm die grens
tussen Botswana en Zimbabwe, en die Limpopo die grens tussen Suid-Afrika
en Zimbabwe, asook tussen Suid-Afrika en Botswana.
|
|
Op
hierdie kaarte kan gesien word presies wáár is daar doer. Dit is die
Limpopovallei en die res van die titel na die ... behoort te wees; daar
wil ek woon; soos in die liedjie.
|
|
|
Dit
is 'n plek van stilte, wonderbaarlike natuurskoon,
die geknetter van 'n braaivleisvuur en bo alles,
versengende hitte. Maar dit bly vir my die mooiste plek op aarde. Ek
wil graag die streek, sy natuurskoon en mense aan almal voorstel. Ek
het probeer om die skakels so relevant moontlik
te hou, dus indien jy meer oor 'n onderwerp wil weet,gaan kyk, miskien
is daar 'n skakel.
|
|||
Hier
het ek 'n paar foto's gesit. Party is redelik groot, maar ek glo die
wagtyd is dit werd. Kyk en besluit self.
|
Lees
'n staaltjie of twee wat uit die verbeelding van die karakters van die
wêreld kom.
|
||