Oom
Faan is ‘n man van baie woorde. Sy vrou, ‘tant Elbie, sê hoeka dit is
daarom dat hy so baie nonsens praat - haar woorde. Hy moet, anders het
hy niks om te sê nie. Nieteenstaande sorg dit vir heerlike afwisseling
so af en toe, soos hierdie storie oor
’n slang.
|
|