Diep in die negentiende eeu, toe die Laeveld nog baar en leeg was en vry van die euwels van beskawing, het 'n man na vore getree om reg en geregtigheid te laat geld.
Waar ander vrees om te gaan, daar het die Hollander van Friesland sy voetspore getrap.
Die genealogie van Halbo Kuipers
Aanstellingsbrief as landrosklerk
Kriminele aanklag teen Halbo Kuipers
Versoek om eervolle ontslag