Gesneuweldes in die slag van Blaauwkrans- en Boesmans-rivier
Lys deur Mr Boshof van die mense wat in die slag van Blaauwkrans- en Boesmans-rivier
deur die Zoeloes vermoor is.: (12)
-
Vrou van Pieter Liebenberg
-
Wynand Bezuidenhout snr, vrou en 6 kinders
-
Roelof Botha en vrou
-
Vrou van Daniel Bezuidenhout en 1 kind
-
Wed. Frans Smit
-
Adriaan Rossouw, vrou en 4 kinders (een kind het met 30 wonde oorleef)
-
Willem Jacobs en 6 kinders (Sy vrou het oorleef, ondanks 22 wonde)
-
Jacobus Coetzee snr en 6 kinders
-
Vrou van Piet du Preez en 7 kinders
-
Vrou van Nicolaas Grobbelaar en 4 kinders
-
Stephanus Grobbelaar, vrou en 2 kinders (2 kinders nagelaat)
-
Jan Roos, vrou en 2 kinders
-
Jan Roos (P Seun), vrou en 2 kinders
-
Charl Roos, vrou en 3 kinders
-
Lourens Erasmus, vrou en 5 kinders
-
Jan Joubert, vrou en 2 kinders
-
Willem Wagenaar, vrou en 4 kinders
-
Josias van den Berg, vrou en 4 kinders (2 kinders nagelaat)
-
Christiaan de Beer, vrou en 3 kinders
-
Sacharias de Beer, vrou en 5 kinders
-
Piet de Wet snr, vrou en 7 kinders
-
Wed. Frederich Oosthuizen en 6 kinders
-
Hendrik Loggenberg en vrou
-
Hendrik Loggenberg jnr, vrou en 3 kinders
-
Cornelis van Zyl, vrou en 3 kinders
-
Joachim Prinsloo, vrou en 7 kinders (1 dogter nagelaat)
-
Frederik Kromhout, vrou en 1 kind
-
Andries Bester, vrou en 6 kinders
-
Wed. Cloete
-
Michiel Grobbelaar, vrou en 4 kinders
-
Lourens Klopper, vrou en 2 kinders
-
Louw Bothma en 1 kind
-
Frnas van Wyk, vrou en 4 kinders
-
Louw Bothma snr en vrou
-
Abraham Bothma, vrou en 6 kinders
-
Jan Botha en 4 kinders (1 kind nagelaat)
-
Stephanus de Beer, vrou en 6 kinders
-
Willem van der Merwe (J seun), vrou en 8 kinders
-
Marthinus van der Merwe (J seun) en vrou
-
Gerrit Engelbrecht (G seun), vrou en 1 kind
-
Willem Engelbrecht, vrou en 2 kinders
-
Gert Engelbrecht en 4 kinders
-
Jan Botha en vrou
-
Abraham Joubert snr, vrou en 2 kinders
-
2 kinders van Johannes de Beer (C seun)
-
David Viljoen (J seun), vrou en 3 kinders
-
Wed. Joseph van Dyk
-
Wed. Loggenberg
-
Christiaan Loggenberg (C seun), vrou en 2 kinders
-
Vrou van Stephanus de Beer met 5 kinders
-
Vrou van Barend Johannes Liebenberg met 3 kinders
-
Vrou van Daniel Liebenberg (B seun)
-
Vrou van Jacobus Hattingh en 4 kinders
-
Vrou van Christiaan de Beer en 3 kinders
-
Vrou van Jan de Beer en 2 kinders
-
Vrou van Gerrit Bothma en 1 kind
-
Vrou van Johan ven der Merwe en 4 kinders
-
Vrou van Andries van Dyk en 10 kinders (1 kind nagelaat)
-
Vrou van Gerrit Bothma (L seun) en 4 kinders
-
Vrou van Hermanus Fourie en 2 kinders
Totaal: 40 mans, 56 vroue en 185 kinders.
Terug na die indeks