Die eerste trek van Winterberg

Die 26 mans, 28 vroue en 55 kinders wat volgens 'n opname deur veldkornet CV Buchner in Februarie 1837 vanaf Winterberg saam met die trek van Olifantshoek getrek het: (12)
  1. Pieter Retief, vroeër veld kommandant met vrou & 2 kinders
  2. B Greyling met vrou & 2 kinders
  3. A Greyling met vrou & 5 kinders
  4. P Greyling  met vrou & 5 kinders
  5. Lucas Rensburg met moeder, vrou & 1 kind
  6. Hendrik Rensburg met vrou & 1 kind
  7. Willem Rensburg met vrou
  8. Stephanus Rensburg met vrou & 3 kinders
  9. Nicolaas Rensburg met vrou
  10. Hendrik Rensburg met vrou
  11. Johannes Rensburg met vrou & 3 kinders
  12. Hercules Malan met vrou & 2 kinders
  13. David Malan met vrou
  14. Marthinus Viljoen met vrou
  15. David Viljoen met vrou & 3 kinders
  16. Willem Viljoen met vrou & 1 kind
  17. Lucas Meyer met vrou & 2 kinders
  18. James Edwards met vrou & 3 kinders
  19. Andries van Dyk met moeder, vrou & 6 kinders
  20. Jan Joubert met vrou & 4 kinders
  21. Alfred Smith
  22. Adriaan Joubert met vrou & 3 kinders
  23. Christiaan Dreyer (Jnr) met vrou & 3 kinders
  24. Johannes van Staden met vrou & 3 kinders
  25. Christiaan van Staden met vrou & 4 kinders
  26. Gerhardus van Staden met vrou & 2 kinders
Terug na die indeks 1